Annelie van rooyen biography
Annelie van rooyen biography
Annelie van rooyen biography death!
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen | |
|---|---|
| Gebore | 25 Februarie 1961 (1961-02-25) (63 jaar oud) Pretoria |
| Beroep(e) | Sangeres |
| Instrumente | Stem |
| Jare aktief | 1979 – nou |
Anneli van Rooyen (gebore 25 Februarie 1961) is 'n bekende Afrikaanse sangeres.
Sy is in 1979 as die algehele wenner van die ATKV se Crescendo aangewys. Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe en Seënbede.
Annelie van rooyen biography wikipedia
Van Rooyen ly aan trigeminale neuralgie, 'n toestand wat tot ernstige pyn aan die regterkant van haar gesig lei. Sy het al verskeie breinoperasies ondergaan om die toestand te behandel.[1][2]
Op 26 Januarie 2020 is Anneli ook ingehuldig as 'n lewende legende in die Suid-Afrikaanse legendesmuseum.
Sy was een van slegs 20 legendes van wie daar ook 'n borsbeeld gemaak is.
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Neem My Saam, 1980
- Ken Jy My?, 1982
- Kleinverlang, 1983
- Ek Wil Jou Ken, 1984
- Ek Lewe, 1986
- Vanaand Gaan D